|
RLCS Golf Post Game Report
Interclub tussen Robertson,
Worcester
en Bredasdorp.
Worcester
het gewen.
Sponsor ( Jaco Greeff van Boland Motors Robertson) oorhandig die driebeen potjie aan
Worcester
se kaptein Hein Scheun.

Junior Gholfnuus
Wel gedaan aan ons o/12 spelers Eben Spangenberg & David Richards wat op 31 Julie met sukses aan die Arabella Junior Ope deelgeneem het. Eben (vg 24) het die silwer medalje in the C-afdeling verower (mansbowwe, medal telling van 103), terwyl David (vg 35)
die goue medalje in the D-afdeling verower het (damesbowwe, ind stapleford). Altwee is ook in die Boland o/12 elite oefengroep opgeneem.

Winner: Club championship. Herman Matthee(score after 4 rounds 318 gross)

Excelsior Span kompetisie.


Sanlam Kanker dag.


Lihanda Smit 7th May results.
|
1
|
A Hayman + L Cilliers 46 pts
|
|
2
|
Charles + Albertus 44 pts
|
|
3
|
J vd Schyf + C Lourens 44 pts
|
|
4
|
A Barker + J Baard 44 pts
|
|
5
|
J Muller +
N Smit
44 pts
|
|
6
|
J Geldenhuys + F Gericke 43 pts
|
|
7
|
L Vercuiel + H v Niekerk 42 pts
|
|
8
|
J v Zyl + P Vorster 41 pts
|
|
9
|
J Roberts + J de Clercq 40 pts
|
|
10
|
A Ficks + D.J Richards 39 pts
|
|
11
|
J Swart +
W Faul
39 pts
|
|
12
|
W Jeneke
+ R Kiewiets 39 pts
|
Drie spelers van
Stepping
Stones
Golf
Academy
het by 'n onlangse junior gholfkompetisie op Silwerstrand medaljes verower. Tydens hierdie Boland Order-of-Merit toernooie regoor die Boland kry ons juniors fantastiese blootstelling en doen goeie ervaring op. Baie geluk aan Jan-Willem Bruwer (o/14); Bronwyn-Lee
White (o/12); Eben Spangenberg (0/12). By hulle is die Boland Visie-President Alwyn Zaayman met die akademie se afrigter, Hermann Spangenberg.

Wonderfontein Gholf Dag.


Dames Ope Golf dag 5 Maart 2011
RCLS day 19/02/2011

Winners of the Robertson Klipdrift Gold Classic 2010
Winners

Second Place

Third Place

|